Ally Walker

Ally Walker
Geboortenaam Allene Damian Walker
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ally Walker (gebore 25 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Universal Soldier (1992), While You Were Sleeping (1995), en Kazaam (1996), en in die televisiereeks Profiler (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy